# Die Madlanga-kommissie gaan die sakeman Suliman Carrim se dokters en hospitaal dagvaar nadat verklikkers hom in die openbaar gesien het, ondanks bewerings dat hy medies ongeskik is om te getuig. Getuienisleier Matthew Chaskalson het Carrim ook gekritiseer omdat hy nie finansiële rekords verskaf in verband met ondernemings met regeringskontrakte van miljoene rand nie. Hy sê ondersoekers is besig om kringtelevisie-opnames te bekom ná beweerde waarnemings in die Wes-Kaap en Noordwes:
Madlanga-kommissie dagvaar Carrim se dokters en hospitaal [KLANK]
ENG-ChaskalsonOnCarrimWC-NW