Skip to content

Madlanga-kommissie bevraagteken bedrogsaak teen Generaal Madondo [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie het die hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson, ondervra oor die bedrogsaak teen Generaal-majoor Nosipho Madondo. Die getuienisleier Mahlape Sello het gevra watter bedrieglike gedrag Madondo na bewering gepleeg het met betrekking tot haar oorplasing na ‘n ander pos. Johnson het gesê die bewerings is vervat in verklarings in die ondersoekdossier, nie in die parlementslid Fadiel Adams se klagte nie. Sy het geweier om verder uit te brei en gesê die saak word tans hersien:

ENG-Sello-JohnsonOnMadondo