# Die Madlanga-kommissie sê die geskorste adjunkmisdaadintelligensiehoof, Feroz Khan, sal na verwagting op die eerste van volgende maand getuig. Dit volg nadat hy sy dringende hofaansoeke teen die kommissie en die polisie teruggetrek het. Hy het probeer om toegang te blokkerr tot inligting van toestelle wat verlede maand gekonfiskeer is en om dele van die verrigtinge agter geslote deure te laat plaasvind. Die woordvoerder van die kommissie, Jeremy Michaels sê Khan se getuienis is belangrik as gevolg van ernstige bewerings waarby polisiebeamptes betrek word:
Madlanga-kommissie bevestig Feroz Khan sal op 1 Julie getuig [KLANK]
ENG MichaelsOnKhanJuly