Skip to content

Madlanga-kommissie bestaan vandag een jaar met opmerklike vordering [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie se eerste verhoor was vandag ʼn jaar gelede. Die kommissie toon vordering met sy ondersoek na misdaad, politieke inmenging en korrupsie in Suid-Afrika se regstelsel. Dit het in 174 dae se verhore 110 mense se getuienis aangehoor, onder andere ʼn kabinetsminister, polisiebeamptes, lede van die Valke, die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie en privaat persone. Die kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, sê hulle het drie Hooggeregshof-aansoeke hanteer. Een is van die hand gewys en twee is teruggetrek:

ENG MichaelsOnOneYear