Skip to content

Madlanga-kommissie bespreek befondsing en regsake met regering [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, sê die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling is in gesprek met die Ministerie van Finansies om voldoende befondsing en hulpbronne te bekom. Hy sê die regering is ondersteunend en verwag dat sake opgelos sal word. Michaels het ook bevestig die sakeman van Noordwes, Brown Mogotsi, se regsverteenwoordiger praat met die kommissie oor ‘n aansoek vir die onttrekking van getuienisleier Matthew Chaskalson:

ENG-MichaelsOnFunding