# Die Madlanga-kommissie wat polisie-korrupsie ondersoek, wil voor die einde van vanjaar ‘n tussentydse verslag aan president Cyril Ramaphosa lewer, hoewel die datums onseker is weens nuwe bewyse wat daagliks na vore kom. Die kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, het in ‘n onderhoud met die SABC gesê ondersoekbeamptes en regspanne werk onverpoosd om nuwe inligting en bewerings te verwerk. Hy het bevestig voorbereidings vir fase twee van die verhore is aan die gang en dit behoort binnekort te begin:
Madlanga-kommissie beoog om tussentydse verslag teen jaareinde te oorhandig [KLANK]
ENG-MichaelsOnDeadline