Skip to content

Macron sê Europese lande moet wegbeweeg van ekonomiese afhanklikheid van Amerika en China [KLANK]

# Die Franse president, Emmanuel Macron, sê Europese lande moet hul oorafhanklikheid van Amerika en China afskud. Hy het Dinsdag die Verenigde Koninkryk se Parlement toegespreek as deel van sy staatsbesoek aan die land. Macron sê die Europese demokratiese model word bedreig deur buitelandse inmenging, die manipulering van inligting, gesonde verstand wat deur negatiewe emosies oorheers word, en verslawing aan sosiale media:

ENG MacronOnDependency