# Die Inkatha Vryheidsparty in Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Mlungisi Mabaso, sê die party wil Johannesburg herstel tot ‘n stad waarop inwoners trots kan wees. Mabaso sê plaaslike regerings moet fokus op werkskepping en ekonomiese geleenthede om afhanklikheid van regeringsondersteuning te verminder. Mabaso het ook beloof om dissipline, dienslewering en skoon bestuur in die stad te herstel, omdat dit eerlike leierskap prioritiseer:
Mabaso beloof ekonomiese oplewing vir Johannesburg [KLANK]
ENG- MabasoOnJoburg