Skip to content

Maatskaplike Ontwikkeling vra benoemings om dwelmmisbruik landwyd te beveg [KLANK]

# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, vra benoemings om nuwe lede vir die Sentrale Dwelmowerheid aan te stel. Benoemings sluit op 30 Junie. Die owerheid bied raad aan die regering oor strategieë om dwelmmisbruik te bekamp en hou ook toesig oor die nasionale meesterplan vir dwelms. Bathembu Futshane van die departement sê die benoemdes moet ten minste ‘n Baccalaureusgraad en vyf jaar ondervinding in behandeling, voorkoming of wetstoepassing, hê:

ENG FutshaneOnNominations