# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se nuwe aanlyn registrasie vir organisasies sonder winsbejag is van vandag af in bedryf. Dis ooreenkomstig die departement se strategie om sy diens te digitiseer vir beter dienslewering, toeganklikheid en aanspreeklikheid. Die departement se woordvoerder, Lumka Oliphant, sê die organisasies sal voordeel trek uit die stelsel se integrasie met ander reguleringsliggame soos die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom, die Suid-Afrikaanse Inkomstediens en die Departement van Binnelandse Sake:
Maatskaplike Ontwikkeling se nuwe stelsel vir organisasies sonder winsbejag in bedryf [KLANK]
ENG LumkaonSystem