Skip to content

Maatskaplike Ontwikkeling sê hy vorder met basiese inkomste-ondersteuningsbeleid [KLANK]

# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê hy vorder met die befondsing van ‘n basiese inkomste-ondersteuningsbeleid vir mense tussen 18 en 59. Die departement het die Parlement se portefeuljekomitee ingelig en gesê die eerste beplanning is verlede jaar aan die kabinet voorgelê en verdere raadpleging word beplan om bekostigbaarheid te verseker. Bathembu Futshane van die departement sê daar sal volgende maand ‘n opvolg-slypskool gehou word, waarna die beleid weer aan die kabinet voorgelê sal word vir goedkeuring en openbare kommentaar:

 

ENG FutshaneOnPolicy