Skip to content

Maatskaplike Ontwikkeling beklemtoon belangrikheid van die gesinstruktuur [KLANK]

# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het sy Ouerskapbeleid-maatstafverslag bekendgestel, wat die kritieke rol van gesinslede in die handhawing van die gesinseenheid te midde van uitdagings beklemtoon. Oktober is Maatskaplike Ontwikkelingsmaand in Suid-Afrika, met vanjaar se tema: “Bou gesinne deur ‘n volhoubare lewensbestaan.” Die departement se waarnemende woordvoerder, Sandy Godlwana, sê gesinne is die hoeksteen van die samelewing en bied die eerste linie van ondersteuning vir kinders, ouer persone en kwesbare groepe:

ENG SandyonReport