Skip to content

LUR vir Vervoer in KZN sê R4,6-miljard se padprojekte het in duie gestort [KLANK]

# Die Kwa-Zulu-Natalse LUR vir Menslike Nedersettings, Siboniuso Duma, het sy kommer uitgespreek oor 30 kontrakteurs aan wie pad tenders toegeken is en wat nie projekte betyds voltooi het nie. Die tenders beloop 4,6-miljard-rand. Twee van die kontrakteurs het projekte heeltemal laat vaar. Duma sê sy departement beoog om met die Boubedryf se Ontwikkelingsraad te vergader en voeg by sommige maatskappye het gelieg oor die omvang van die kontrakte wat hulle kan hanteer:

ENG SibonisoonContractors