# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, verwelkom die Spesiale Ondersoekeenheid se skikkingsooreenkomste met verskeie ondernemings en individue wat voordeel getrek het uit die departement se onreëlmatige kontrakte van 431-miljoen-rand. Woordvoerder Onwabile Lubhelwana sê die kontrakte was vir die ontsmetting en sanitasie van skole tydens die Covid-19-pandemie, tussen Maart en Desember 2020. Hy sê die departement is verheug dat vordering gemaak word om geld te verhaal wat aan hierdie ondernemings betaal is:
LUR verwelkom SOE-skikkingsooreenkomste oor onreëlmatige kontrakte tydens die Covid-19-pandemie [KLANK]
ENG LubhelwanaONPandemic