# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, verwelkom die bekendstelling van die konsep-nasionale spoorweg-meesterplan, wat nou oop is vir openbare kommentaar. Hy sê die plan is ‘n belangrike stap in die rigting om Suid-Afrika se spoorwegstelsel op te knap en ekonomiese groei te bevorder. Die provinsie moedig inwoners en belanghebbendes aan om insette te lewer. Sileku sê ‘n doeltreffende spoorwegnetwerk is noodsaaklik vir vrag, uitvoere en bekostigbare passasiersvervoer en ondersteun groter openbare-privaat samewerking:
LUR Sileku verwelkom konsep- nasionale spoorweg-meesterplan [KLANK]
AFR SilekuOnRail