Skip to content

LUR Sileku bedank verkeersbeamptes wat Wes-Kaapse paaie veilig hou tydens stormweer [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het die provinsie se verkeersbeamptes bedank vir hul toewyding en harde werk tydens verlede week se stormweer. Swaar reën en oorstromings het skade aan infrastruktuur aangerig en veroorsaak dat talle paaie in die provinsie gesluit moes word. Sileku sê 17 noodlottige ongelukke is gedurende die week aangemeld waarin 20 mense dood is. Dit sluit nege voetgangers, ses bestuurders, vier passasiers en ʼn motorfietsryer in:

ENG SilekuONThanks