Skip to content

LUR Ramokgopa wil aanspreeklikheid en openbare vertroue in Gautengse Drankraad herstel [KLANK]

# Gauteng se LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Vuyiswa Ramokgopa, sê die vrystelling van die verslag deur die Gautengse Drankraad se ondersoekkomitee is die begin van ʼn uitgebreide proses om integriteit, aanspreeklikheid en openbare vertroue in die raad te herstel. Die verslag onthul ernstige bestuursmislukkings in die Gautengse Drankraad, insluitend die onregmatige uitreiking van dranklisensies, korrupsie en samespanning met ongereguleerde konsultante. Ramokgopa sê onwettige drankhandel en swak bestuur ondermyn openbare veiligheid en ekonomiese hervorming:

ENG RamokgopaOnAction