Skip to content

LUR Mazibuko vra publiek om voorsorgmaatreëls te tref teen brandverwante beserings hierdie winter [KLANK]

# Gauteng se LUR vir Gesondheid en Welstand, Faith Mazibuko, vra inwoners om meer versigtig te wees en brandverwante voorvalle te voorkom, wat tipies gedurende die wintermaande toeneem as gevolg van die gebruik van verwarmingstoestelle. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê baie huishoudings maak staat op paraffienstofies, oop vure, kerse en elektriese toestelle om tydens die kouer weer warm te bly. Hy sê die onveilige gebruik van hierdie verwarmingsbronne stel gesinne steeds in gevaar:

ENG MabonaONPrecautions