Skip to content

LUR in Limpopo verwelkom arrestasie van onderwyser vir verkragting van ‘n leerder [KLANK]

# Die LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling in Limpopo, Florence Radzilani, verwelkom die arrestasie van ‘n 58-jarige onderwyser wat beskuldig word van die verkragting van ‘n 13-jarige leerder. Die verdagte is in hegtenis geneem en sal môre in die Landdroshof in Mankweng verskyn. Die departement se woordvoerder, Joshua Kwapa, sê ‘n voorlopige ondersoek het aan die lig gebring dat die slagoffer na bewering verskeie kere tussen November verlede jaar en Maart vanjaar verkrag is:

ENG JoshuaonRape