# Die KwaZulu-Natalse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, het inwoners gevra om brandveiligheidsriglyne te volg, aangesien strukturele brande steeds ‘n groot gevaar is. Dit volg nadat ‘n tragiese huisbrand in Ladysmith gister die lewens van twee sibbe geëis het. Senzelwe Mzila van die departement sê die Provinsiale Rampbestuursentrum is ontplooi om verligting te bied aan die betrokke huishoudings:
LUR in KZN vra inwoners om brandveiligheidsriglyne te volg [KLANK]
ENG MzilaOnLadysmithFire