Skip to content

LUR Duma loof nooddienste terwyl sneeu en reën KwaZulu-Natal tref [KLANK]

# Die LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings in KwaZulu-Natal, Siboniso Duma, sê padverkeerspanne monitor die weerstoestande noukeurig terwyl sneeu oor dele van die Drakensberge val en ligte reën in ander gedeeltes van die provinsie uitsak. Spanne monitor sleutelroetes, met padskrapers wat op bystand is om sneeu te verwyder. Ndabezinhle Sibiya van die Departement sê meer as 170 kamers is by Montclair Lodge voorberei om gesinne te akkommodeer wat moontlik deur oorstromings geraak kan word:

ENG SibiyaOnSnowRain