Skip to content

LUR Chiloane veroordeel mes-aanval op skoolhoof van Roodepoort [KLANK]

# Gauteng se LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, het gister se gewelddadige skermutselings tussen leerders van West Ridge High School en die Hoërskool Roodepoort veroordeel. Roodepoort se skoolhoof is met ʼn mes in die hand gesteek toe sy gemoedere probeer kalmeer het. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê volgens voorlopige berigte het die geweld gevolg ná Vrydag se onderonsie tussen leerders van die twee skole:

ENG MabonaOnSuspension