# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, het aanlyntoelatings vir graad 1 en 8 vir 2026 van stapel gestuur. Ouers en voogde kan nou nuwe profiele vir graad 1- en 8-leerders vir die volgende sewe dae skep. Chiloane het beklemtoon geen laat aansoeke sal na die sluitingsdatum om middernag, 29 Augustus aanvaar word nie. Hy moedig ouers en voogde aan om die aansoeke noukeurig in te vul:
LUR Chiloane stuur 2026 aanlyntoelatings vir Gautengse skole van stapel [KLANK]
ENG-ChiloaneOnSuccess