Skip to content

LUR Chiloane bied Gauteng Onderwysdepartement se SciBOTICS-kompetisie aan [KLANK]

# Die LUR van Onderwys, Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning in Gauteng, Matome Chiloane, is vandag gasheer vir die Departement van Onderwys van Gauteng se SciBOTICS-kompetisie, in vennootskap met die Sci-Bono Ontdekkingsentrum in Johannesburg. Leerders van Graad R tot 11 sal hulle koderings- en robotika-vaardighede demonstreer. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die inisiatief is daarop gemik om digitale vaardighede te ontwikkel en wetenskap-, tegnologie-, ingenieurswese- en wiskundeonderwys te bevorder:

ENG-MabonaOnCompetition