Skip to content

LP’s van ActionSA gaan die Mananga en Lebombo grensposte in Mpumalanga besoek [KLANK]

# Lede van die Parlement van ActionSA gaan môre ‘n oorsigbesoek by belangrike grensposte in Mpumalanga, insluitend die Mananga- en Lebombo-grensposte, aflê. Die toesigbesoek sal gelei word deur die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiopato. Matthew George van die party sê hulle het lank reeds gevra dat strenger en veiliger maatreëls by verskeie grensposte ingestel word, om kwesbare gemeenskappe wat deur onwettige immigrasie geteister word, te beskerm:

ENG GeorgeOnBoarders