Skip to content

LPs ondervra Sibiya oor verbintenis met omstrede sakelui Matlala en Mogotsi [KLANK]

# Lede van die parlementêre ad hoc-komitee het die geskorste nasionale adjunkkommissaris van polisie, Shadrack Sibiya, in-diepte ondervra oor sy verhouding met die omstrede sakeman, Vusimusi “Cat” Matlala. Sibiya het sy optrede verdedig en gesê dit was logies dat Matlala die nasionale kommissaris sou nader nadat hy ‘n polisietender bekom het. Hy het ook informele kontak met die aktivis Brown Mogotsi bevestig. Sibiya sê egter dit was hoofsaaklik werkverwant en dat hy ongewone kontakte aan die nasionale kommissaris uitgewys het:

ENG-SibiyaOnMogotsi