# ‘n Lid van die parlementêre ad hoc-komitee, Ashley Sauls, het die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, versoek om te hou by die moed van sy oortuiging in sy getuienis oor die noodsaaklikheid om sekere polisie-eenhede te ontbind. Sauls sê bewyse toon die minimale waarde van die eenhede ondanks hoë begrotings wat aan nie-ondersoek-items soos wasgoed bestee word. Hy sê die fondse kan belangrike polisie-bedrywighede en -intelligensie versterk. Sauls het vir Mchunu gevra om nasionale plig te plaas bo openbare mening:
LP Sauls moedig Mchunu aan om by die moed van sy oortuiging te hou [KLANK]
ENG-SaulsOnMchunu