Skip to content

Livingstone-hospitaal in Gqeberha gaan gebuk onder tekort aan dokters en spesialiste [KLANK]

# Die DA sê die sale en gange van die Livingstone-hospitaal in Gqeberha in die Oos-Kaap is spookagtig leeg. Vier-en-sewentig personeellede is weg, insluitend 41 mediese beamptes, 15 registrateurs en 18 spesialiste. Die personeel wat oorbly, worstel met ‘n ondraaglike las en pasiënte wag angstig op behandeling. Die DA se woordvoerder, Jane Cowley, sê die Oos-Kaap het die grondwetlike reg op voldoende gesondheidsorg:

ENG Cowleontaff-shortages