Skip to content

Limpopo-vervoer waarsku oor swaar Paasverkeer, moedig padveiligheid aan [KLANK]

# Limpopo se departement van Vervoer waarsku motoriste om vandag swaar verkeer op paaie in die provinsie te verwag, veral die N1, R101, R71 en D4040-roetes. Die departement se woordvoerder, Tidimalo Chuene, sê beamptes sal oponthoude bestuur en padreëls afdwing. Sy sê bestuurders moet by die spoedgrens hou, sperstrepe gehoorsaam, nié bestuur as hulle gedrink het nie en moet sorg dat insittendes vasgegordel is:

ENG-ChueneOnRoads