Skip to content

Limpopo se R521 Dendronweg heropen na chemiese storting [KLANK]

# Limpopo se Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid sê die R521 van Polokwane na Dendron is weer oop vir verkeer. Dit volg nadat ʼn chemiese storting suksesvol opgeruim is ná ʼn ernstige botsing Maandag tussen ʼn tenkwa en ʼn bakkie. Die departement se woordvoerder, Tidimalo Chuene, sê ʼn maatskappy wat gevaarlike stowwe opruim, het die gestorte soutsuur verwyder en die vragmotor herwin:

ENG TidimaloonOpened