Skip to content

Limpopo se Departement van Vervoer waarsku operateurs teen onwettige vervoer [KLANK]

# Limpopo se Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid gaan voort met die verskerping van wetstoepassingsoperasies om padgebruikers se veiligheid te verseker en toe te sien dat vervoerregulasies nagekom word. Amptenare het die afgelope naweek onder meer ‘n bus van Zimbabwe met 51 passasiers voorgekeer omdat dit onpadwaardig was. Die departement se woordvoerder, Mashudu Mabata, sê alle vervoeroperateurs moet aan die wet voldoen, anders sal hulle met die gereg te doen kry:

ENG MabataONActivities