# Die premier van Limpopo, Phophi Ramathuba, doen ‘n beroep op alle individue wat met die toesig van inisiasieskole toevertrou is, om uiters waaksaam te wees. Twee sterftes is sedert die begin van die winterinisiasieseisoen in die provinsie aangemeld. Die provinsiale regering glo een van die oorsake van sterftes en beserings tydens tradisionele inisiasie, is die voortgesette bedryf van onwettige skole. Die premier se woordvoerder, Thilivhali Muavha, sê ‘n 19-jarige van Sekhukhune wat die besnydingsritueel ondergaan het, is in die hospitaal oorlede weens ernstige komplikasies:
Limpopo premier bekommerd oor sterftes by inisiasieskole [KLANK]
ENG ThilivhalionTwoInitiates