Skip to content

Limpopo-polisie kry 12 voertuie terug in operasie teen smokkerary [KLANK]

# Die polisie in Limpopo het 12 gesteelde voertuie teruggevind in ‘n weeklange teensmokkel-operasie waarin oorgrens-sindikate geteiken is. Een verdagte is in hegtenis geneem tydens twee belangrike optredes in Musina en nog een in Polokwane. ‘n Polisiewoordvoerder, Hlulani Mashaba, sê die voertuie, wat in Gauteng gesteel is, is by Beitbrug, Mokopane en Witbank onderskep:

ENG-MashabaOnOperations