Skip to content

Limpopo polisie-kommissaris veroordeel korrupsie deur SAPD-lede [KLANK]

# Die provinsiale polisiekommissaris in Limpopo, Thembi Hadebe, het die gedrag van vier SAPD-lede in die provinsie sterk veroordeel, nadat hulle in hegtenis geneem is vir ‘n beweerde huisroof. Polisiewoordvoerder Hlulani Mashaba sê hulle is saam met ‘n burgerlike in Lydenburg, Mpumalanga, aangekeer. Die voorval het Donderdagaand in Mashishing plaasgevind. Hy sê die slagoffers, almal Ethiopiese burgers, het geslaap toe hulle deur die verdagtes verras is:

ENG HlulanionRank