Skip to content

Limpopo-polisie gaan vandag se March and March-betoging monitor [KLANK]

# Polisie in Limpopo is ontplooi om vandag ʼn beplande betoging deur die teen-immigrasiegroep, March and March, te monitor. Die polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê verlede week is ses winkels wat aan buitelanders behoort, in die Matikiring informele nedersetting geplunder. Die skade en waarde van die gesteelde goedere beloop sowat 394-duisend-rand. Drie verdagtes is gearresteer. Ledwaba sê drie polisievoertuie is ook beskadig:

ENG LedwabaONProtests