Skip to content

Limpopo-polisie arresteer berugte OTM-verdagte in Giyani [KLANK]

# Die polisie in Limpopo het een van die provinsie se berugste verdagtes aangekeer. Die 31-jarige man, wat verbind word met ʼn reeks bomaanvalle op kitsbanke en gewapende rooftogte, is in Giyani se sentrale sakegebied aangekeer. Die polisiewoordvoerder Hlulani Mashaba sê die verdagte staar talle aanklagte in die gesig, wat roof met verswarende omstandighede en kwaadwillige saakbeskadiging insluit:

ENG HlulanionATM