Skip to content

Limpopo-LUR vir Vervoer sê oorsaak van noodlottige botsing op R71 nog nie bekend nie [KLAAR]

# Die LUR vir Vervoer en Gemeenskapsveiligheid in Limpopo, Violet Mathye, sê hulle wag op ‘n polisieverslag oor die oorsaak van die noodlottige ongeluk op die R71 naby die JCI-myn by Phalaborwa Saterdag. Volgens voorlopige berigte het die bestuurder van ‘n VW Polo na bewering beheer verloor nadat ‘n band gebars het. Die departement se woordvoerder, Tshifhiwa Dali, sê die voertuig het aan die brand geslaan en vyf mense is dood:

ENG TshifhiwaonFatalAccident