Skip to content

Limpopo Gesondheid ondersoek klagte van poging tot verkragting teen dokter [KLANK]

# Limpopo se Gesondheidsdepartement ondersoek ‘n klagte van wangedrag teen ‘n mediese dokter wat na bewering probeer het om ‘n swanger pasiënt te verkrag in die George Masebe-hospitaal. Die voorval het in die sonarkamer plaasgevind tydens ‘n ondersoek. Die departement se woordvoerder, Neil Shikwambana, sê die dokter sal ook dissiplinêr verhoor word:

ENG NeilonAttemptedRape