Skip to content

Limpopo busongeluk raak 30 leerders, motoriste gewaarsku [KLANK]

# Die waarnemende woordvoerder vir die Departement van Onderwys in Limpopo, Matome Taueatsoala, het bevestig ‘n bus van die departement was in ‘n botsing betrokke. Die bus het 39 mense vervoer, insluitend 30 kinders van ‘n spesiale skool. Die botsing het naby die R71-1 in Magoebaskloof plaasgevind. Nooddienste het pasiënte na die Tzaneen Medicare, Van Velden en Letaba hospitale geneem. Hy het motoriste versoek om versigtig te ry aangesien daar tans slegs een baan oop is:

ENG-TaueatsoalaOnAccident