# Statistiek Suid-Afrika sê die aantal likwidasies het in Augustus met 15,3-persent afgeneem, vanaf 268 tot 227. Twee-en-dertig ondernemings het gelikwideer en likwidasies van beslote korporasies het met nege afgeneem. Woordvoerder Onica Mushwana sê likwidasies was 13,7-persent minder in die drie maande tot Augustus, en 6,4-persent in die eerste agt maande vanjaar, vergeleke met dieselfde tydperke verlede jaar:
Likwidasie van ondernemings daal met 15,3 persent in Augustus
ENG MushwanaOnAugLiquidations