# Die nooddienste-afdeling van die Stad Tshwane sê brandweerpersoneel het gister in ‘n opruimingsoperasie ná ‘n brand in die Plastic View informele nedersetting ‘n liggaam onder puin gevind. Die woordvoerder van die nooddienste, Nana Radebe-Kgiba, sê sowat 150 hutte is gister vernietig toe die brand in die nedersetting uitgebreek het. Sy sê die slagoffer kon nie betyds aan die vlamme onkom nie:
Liggaam onder puin gevind nadat verskeie hulle in Plastic View informele nedersetting afbrand [KLANK]
ENG NanaONFireIncident