Skip to content

Lesufi vra eenheid by NEHAWU-kongres [KLANK]

# Die Gautengse premier Panyaza Lesufi het lede van die Nasionale Onderwys-, Gesondheids- en Geallieerde Werkersunie aangespoor om eenheid te versterk terwyl die vakbond sy 13de Nasionale Kongres in Boksburg hou. Die kongres bring honderde afgevaardigdes bymekaar vir besprekings oor organisatoriese, politieke en sosio-ekonomiese kwessies wat werkers en die land raak. Die premier sê ‘n verenigde arbeidsbeweging is noodsaaklik om werkersregte te bevorder en openbare dienslewering te verbeter insluitend die doeltreffende lewering van gesondheidsorg- en onderwysdienste:

ENG-LesufiOnNEHAWU