# Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, het lede van die Nasionale Onderwys-, Gesondheids- en Geallieerde Werkersunie by die vakbond sy 13de Nasionale Kongres in Boksburg aangespoor om eenheid te versterk. Die kongres het honderde afgevaardigdes bymekaargebring om organisatoriese, politieke en sosio-ekonomiese kwessies wat werkers en die land raak, te bespreek. Die premier sê ‘n verenigde arbeidsbeweging is noodsaaklik om werkersregte te bevorder en openbare dienslewering te verbeter, insluitend die doeltreffende lewering van gesondheidsorg- en onderwysdienste:
Lesufi vra eenheid by NEHAWU Kongres [KLANK]
ENG-LesufiOnNEHAWU