Skip to content

Lesufi sê streng veiligheidsmaatreëls is vir die G20-beraad ingestel [KLANK]

# Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, sê die provinsie is gereed om later die maand die G20-leiersberaad aan te bied in die Nasrec-uitstalsentrum in Johannesburg. Dit word bygewoon deur meer as 60 staatshoofde en staatsamptenare, insluitend Amerika se visepresident, JD Vance, die Chinese president, Xi Jinping, en leiers van internasionale organisasies. Lesufi sê die provinsie is goed toegerus om ʼn veilige omgewing vir alle deelnemers en inwoners te verseker:

ENG LesufiOnSafetyAndSecurity