Skip to content

Lesufi sê Gauteng sal saamwerk in ondersoek na beweerde politieke inmenging by polisie [KLANK]

# Gauteng se premier Panyaza Lesufi sê die provinsie sal sy volle samewerking gee aan die kommissie van ondersoek na beweerde politieke inmenging by polisie-ondersoeke. KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, beweer daar was ʼn dwelmsindikaat in Gauteng bedrywig wat bande het met die metropolisie in munisipaliteite, aanklaers en politici. Lesufi het aan die SABC gesê hy is beskikbaar as die kommissie hom nodig het, om seker te maak alles moontlik word gedoen:

ENG LesufiOnSyndicates