Skip to content

Lesufi sê Gauteng is gereed om met organiseerders van betogings teen immigrasie te vergader [KLANK]

# Gauteng se premier Panyaza Lesufi sê hulle is gereed om betekenisvolle onderhandelings met organiseerders van betogings teen onwettige immigrasie aan te knoop en voorstelle vir ʼn permanente oplossing te formuleer. Provinsiale polisie het 154 mense vasgetrek wat verbind word met voorvalle tydens Dinsdag se optogte in die provinsie. Die polisie monitor steeds 27 brandpunte in Gauteng. Lesufi sê dis noodsaaklik dat die migrasiekrisis hanteer word:

ENG LesufiOnEngagements