# Die Gautengse premier Panyaza Lesufi sê die ontbinding van die misdaadvoorkomingsbewaarders, informeel bekend as AmaPanyaza, sal in stadiums oor die volgende 36 maande gedoen word. Hierdie stap volg op die bewering van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, dat die AmaPanyaza onwettig is. Lesufi sê die bewaarders sal geïntegreer word in die Gautengse verkeerspolisie, Spesiale Wetstoepassingseenheid, grenspatrolliespanne en ander strategiese sekerheidsentiteite:
Lesufi sê die ontbinding van die misdaadvoorkomingsbewaarders sal geleidelik gedoen word [KLANK]
ENG LesufiOnWardens