Skip to content

Lesufi sê die ANC in Gauteng is besig om sy glorie te herwin [KLANK]

# Die mede-sameroeper van die ANC in Gauteng, Panyaza Lesufi, sê hulle is verbind tot samewerking met alliansie-vennote om ‘n gesamentlike aksieprogram te skep in die aanloop tot volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing. Hy het Sondag die party se tweedaagse provinsiale taakspan-lekgotla in Johannesburg afgesluit. Die ANC in Gauteng se steun het in die 2024 algemene verkiesing tot 36-persent gedaal en sy strukture in die provinsie is gevolglik ontbind. Lesufi sê die party is vasbeslote om na inwoners se basiese behoeftes om te sien:

ENG LesufiOnResolution