# Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, sê twee van die vyf verkeersbeamptes wat vroeg gisteraand geskiet is tydens ‘n patrollie by die Daveyton-spoorwegstasie in Ekurhuleni, bly steeds in intensiewe sorg. Hulle is aangeval terwyl hulle na verdagtes gesoek het. Die polisie in Daveyton het ‘n saak van poging tot moord geopen en ondersoeke is aan die gang. Lesufi het die gesinne verseker van regeringsondersteuning, insluitend berading:
Lesufi bevestig twee verkeersbeamptes is steeds kritiek na skietvoorval in Daveyton [KLANK]
ENG-LesufiOnRecovery