# ‘n Verslag deur die Lesotho ombud, Tlotliso Polaki, met die titel A House Still in Ruins, waarsku teen verslegtende toestande in gevangenisse en geestesgesondheidsinstellings. Die verslag dui daarop dat slegs nege-persent van die aanbevelings wat sedert 2023 gemaak is, geïmplementeer is. Die tronkbevolking het gestyg tot meer as twee-duisend-700 gevangenes, met uitbrekings van tuberkulose, skabies en pellagra wat aangemeld is. Sy sê gevangenes het nie basiese sanitasie nie, terwyl toestande by die Mohlomi-geesteshospitaal nie internasionale standaarde haal nie:
Lesotho ombud veroordeel verslegtende toestande in gevangenisse en geestesgesondheidsinstellings [KLANK]
ENG-PolakiOnPrisonsHospitals